|
Gefrituurde Champignons
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Voorgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 300g groot sampioene -
2 eiers -
100g broodkrummels -
125ml mayonnaise -
sout en peper na smaak -
2ml gemengde groene kruie -
12,5ml koue water -
braaiolie
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Maak sampioene skoon en verwyder die steeltjies.
Klits die eiers, sout, peper, kruie en water saam.
Doop sampioene in eiermengsel en dan in die broodkrummels.
Braai in warm olie tot bruin en bros. Dreineer en hou warm.
Sit ′n lepel mayonnaise op elke sampioen en versier met vars pietersielie of paprika.
|
|
|